Gratis Drubare Koevert

kliekSeeds soos op www.mooitroues.co.za_0001

Nooi Kreatief deel vandag ‘n oulike konfetti koevertjie of ‘n geskenk koevertjie, vir dié van julle wat graag kontant present gee. Jy kan die koevertjie self druk by jou huis op ‘n lekker stewige A4 papier en dit uitknip op die lyne en plak waar dit aandui. Dit is ‘n lekker maklike en bekostigbare manier om ietsie mooi vir jou troue te maak wat jy vir meer as net ‘n gewone koevert kan gebruik. Weereens baie dankie aan Nooi Kreatief wat die ontwerp gemaak het en met julle deel.

kliek Seeds soos op www.mooitroues.co.za_0002