Richard & Carli se verlowing fotosessie

Verlowings is altyd vreeslik opwindend en vandag deel ons Richard en Carli se verlowing fotosessie met jou. Dié paartjie is hoërskool liefdes.  Hulle het mekaar in Afrikaans Hoërskool Kroonstad ontmoet in die MSW klas.  Daarna het hulle nooit weer terug gekyk nie.

Hulle het op 19 Februarie 2014 verloof geraak nadat Richard vir Carli gevra het om te trou in kerslig met liefdesbriewe, sjampanje en heerlike sjokolade.

Na ‘n onvergeetlike, wonderlike en vreugdevolle ag jaar as ‘n paartjie kon sy nie aan ‘n ander woord as “ja” dink nie.  Hulle trou die 6de Desember 2014 by Muranti, ‘n pragtige venue met ‘n grasgroen grasperke, ‘n dam en asemrowende kapel.

Rol af en geniet hul verlowing fotosessie.

Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0001 Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0002 Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0003 Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0004 Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0005 Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0006 Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0007 Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0008 Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0009 Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0010 Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0011 Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0012 Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0013 Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0014 Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0015 Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0016 Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0017 Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0018 Richard & Carli Verloof soos op www.mooitroues.co.za_0019

Diensverskaffer: