Blom Skryfbehoefte Inspirasie

© Günther Schubert of Vörsprung Studio

Daar is net iets oor blomme in die maand van September wat mens laat glimlag.  Dit is die pragtige kleure en reuke van die mooi landerye vars en lewendige blomme. Ons vriende by Secret Diary het vir ons die mooiste blom, geïnspireerde  skryfbehoeftes ontwerp om blommepatrone vir jou spesiale dag te gebruik. Die pragtige uitnodigings is baie anders as jou normale skryfbehoeftes en trek onmidellik jou aandag. Dit is perfek vir ‘n dag troue en/of ‘n aand troue en die idee sal tot werk vir ‘n kombuistee se uitnodigings.

© Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio © Günther Schubert of Vörsprung Studio


Diensverskaffers:

Skryfbehoeftes: Secret Diary | Fotograaf: Gunther Schubert