Kombuistee Inspirasie

Ons deel die oulikste kombuistee inspirasie-idees vir ons lesers wie as bruidsmeisies gekies is en dié tee moet reël.  Die tema agter vandag se inspirasie is afkomstig van die bekende rolprent Lady and the tramp.  Dit is perfek vir enige kombuistee, veral as jy in ‘n lekker boomryk area bly.  Jy sal maklik ‘n piekniek tema kan skep buite met tafels, stoele, blomme en alles wat mooi.  Gebruik sagte kleurskemas, soos in vandag se gestileerde inspirasie.

Retha van FireFly Photography het die konsep begin toe sy ‘n idee gekry het vir ‘n gestileerde fotosessie gedurende die wintermaande.  Ons dink dit is die perfekte idee vir ‘n heerlike en baie oulike kombuis-tee saam met al jou beste vriendinne en lekkernye soos vinger happies en koek en tee.

KombuisteeKombuistee Kombuistee Kombuistee Kombuistee Kombuistee Kombuistee Kombuistee Kombuistee Kombuistee Kombuistee

Klik hier vir diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: