Lappies & Lene se sprokiestroue

Een woord wat ons kan gebruik om Lappies en Lene se liefdesverhaal te beskryf is “romanse.”

Lappies het Lene een oggend na die jagluiperdplaas in Bloemfontein geneem. Daarna het hy haar verras met ‘n helikopter-rit by Tempe lughawe, wat ook Lene se eerste keer was om te vlieg.

Later daardie aand het die paartjie by vriende ,naby die rivier, boeke gaan haal, maar daar was niemand tuis nie en toe Lene omdraai is Lappies op sy knie en vra haar om te trou.

Die paartjie se troue was self ‘n sprokies-geleentheid met pastel kleure en die mooiste dekor. Een groot feesviering saam met spesiale vriende en familie. Tania Allen het die paartjie se trou foto’s geneem.

Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0002 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0003 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0004 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0005 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0006 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0007 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0008 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0009 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0010 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0011 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0012 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0013 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0015 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0016 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0018 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0020 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0021 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0022 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0023 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0024 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0025 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0026 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0027 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0028 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0029 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0030

Raad vir ander paartjies:


Staan ‘n oomblik stil en neem alles in, dit gaan so vinnig verby. Maak nie saak wat verkeerd loop op die dag nie, niks kan meer perfek wees as julle liefde nie, dis tog waaroor dit gaan.

Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0031 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0032 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0033 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0034 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0035 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0036 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0037 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0038 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0039 Lappies & Lene se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0040


Diensverskaffers:

  • Fotograaf: Tania Allen Photography
  • Fotograaf assistent: Blackford Photography
  • Dekor verskaffers:  JH Events Creative Celebration Concepts
  • Rok, handruikers en Bruidegom onderbaaitjies: Schalk van Dyk
  • Skryfbehoeftes: Figtory Ideas
  • Venue: Sand Stone Sleeper Estate
  • Troukoek: Minaar en Bouwer van Boschrand Game Lodge
  • Trouvideo: Green Pepper Productions
  • Strooimeisies grimmering Elisma Smith
  • Trou motor: Landrover Bloemfontein
  • Musiek: Oros in n Lang Glas
  • Bruid se grimmering: Caren Visser