Blou & Goud trou Inspirasie

Blou en goud is twee kleure wat saam ‘n wen kombinasie maak vir jou troue. As jy daarvan hou om kreatief te wees en buite die boks te dink gaan jy hierdie gestileerde fotosessie baie geniet.  [kraak] Wedding and Event Coordination was verantwoordelik vir die stilering en koördinering van die kreatiewe fotosessie by die pragtige venue, Langkloof Roses. Chantelle Landman het seker gemaak ons modelle lyk op hul beste deur te sorg vir hul grimering en hare. Fleur Le Cordeur het die unieke blommerangskikking bymekaar gesit het vir die geleentheid.

Die rangskikkings was vir ons veral iets spesiaal. Fleur Le Cordeur het stokkies met draad aanmekaar gewerk en blomme daaraan laat hang, iets wat ons nog nooit voorheen gesien het. Albei ons modelle se rokke kan jy kry by Ever After. Günther Schubert het die foto’s geneem.

[kraak] Wedding and Event Coordinationblou inspirasie www.mooitroues.co.za_0002[kraak] Wedding and Event Coordinationblou inspirasie www.mooitroues.co.za_0004[kraak] Wedding and Event Coordinationblou inspirasie www.mooitroues.co.za_0006[kraak] Wedding and Event Coordinationblou inspirasie www.mooitroues.co.za_0008[kraak] Wedding and Event Coordinationblou inspirasie www.mooitroues.co.za_0010[kraak] Wedding and Event Coordinationblou inspirasie www.mooitroues.co.za_0012[kraak] Wedding and Event Coordinationblou inspirasie www.mooitroues.co.za_0014[kraak] Wedding and Event Coordinationblou inspirasie www.mooitroues.co.za_0016[kraak] Wedding and Event Coordinationblou inspirasie www.mooitroues.co.za_0018[kraak] Wedding and Event Coordinationblou inspirasie www.mooitroues.co.za_0020[kraak] Wedding and Event Coordinationblou inspirasie www.mooitroues.co.za_0022[kraak] Wedding and Event Coordinationblou inspirasie www.mooitroues.co.za_0024[kraak] Wedding and Event Coordinationblou inspirasie www.mooitroues.co.za_0026[kraak] Wedding and Event Coordinationblou inspirasie www.mooitroues.co.za_0028[kraak] Wedding and Event Coordinationblou inspirasie www.mooitroues.co.za_0030[kraak] Wedding and Event Coordination

Diensverskaffers: