Swart & Wit trou inspirasie met Smaraggroen

Swart & Wit trou inspirasie met Smaraggroen.  Tendense kom en gaan, maar wit en swart sal altyd ʼn klassieke kombinasie wees wat altyd in die mode sal bly.  Jy hoef net hier en daar ʼn ietsie te verander en dit is in die mode in ʼn spesifieke tydperk.  Renske, die talentvolle trou fotograaf agter die naam RDK Photography het die pragtige gestileerde fotosessie afgeneem.  Om die swart en wit tema te breuk het die talentvolle span diensverskaffers ʼn tikseltjie smaraggroen deel gemaak van vandag se trou inspirasie.

Dekor elemente sluit in ʼn hout tafel met minimalistiese dekor ontwerp.  Die gebruik van moderne glase saam met die lang glas kersstaanders skep onmiddellik ʼn luukse gevoel.  Dan is daar die pragtige blom-ontwerpe wat in die lig staan op ʼn swart blomme staander.  Dit maak dit makliker vir gaste om met mekaar te gesels.

Die blomme was gedoen deur Sophia’s Bespoke Flowers, ʼn fantastiese blom ontwerper wat gebaseer is in Parys in die Vrystaat maar met graagte reis na Gauteng-provinsie.  As jy die fotosessie van nader kyk sal jy definitief nie die blomme miskyk nie.  Dit is een van die hoofelemente van die dekor.  Van die kerk tot in die onthaal.  Die handruiker van die model is net so pragtig, mal oor die kombinasie van wit rose en die wit orgideë.   Alles werk net so mooi saam.

Ons is ook mal oor die swart troukoek.  Dit is nou definitief iets wat mens meer van begin sien.  Dit gee amper so ʼn effense van ʼn graniet gevoel.  As jy opsoek is na fantastiese diensverskaffers vir jou troue, besoek die Mooi Troues Trougids.

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

Wie het die fotosessie gereël?


RDK Photography het hierdie sessie gereël en die ‘mood board’ bymekaar gesit.

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

Inspirasie vir die fotosessie?


Tendense kom en gaan – maar ‘n klassieke swart-en-wit troue sal altyd pragtig wees.  Ons het besluit om ‘n tikkie smaraggroen by te sit.  Ons wou graag ‘n elegante, klassieke gevoel skep met moderne elemente hier en daar.

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

Hoekom die span diensverskaffers om saam te werk?


In hierdie groep was daar verskaffers wat al baie saam gewerk het, maar ook ‘n paar nuwe verskaffers.  Hierdie sessie was een van drie sessies wat binne twee dae afgeneem moes word – elke verskaffers moes dus sy storie ken.

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

Agter die skerms inligting


Omrede ons drie sessies in twee dae moes afneem het elke verskaffer vooraf beplan en ‘n verskeidenheid van produkte saamgebring, sou iets nie werk nie.  Gelukkig het almal se visie mooi bymekaar gekom en is daar geen veranderinge gemaak nie.

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

Wat was vir jou die spesiaalste deel van die fotosessie?


Wanneer dit by fotosessies kom is dit ALTYD lekker om te sien hoe almal se idees bymekaar kom om net ‘n ‘magical’ prentjie te vorm.

black and white wedding inspiration

v

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

Advies wat aan paartjies gegee kan word wat die inspirasie wil volg?


Met hierdie ‘look and feel’ is dit baie belangrik dat jy produkte kies wat klassiek en duursaam is, soos die pragtige Anel Botha rok en die kristal op die tafel.  Moenie net links en reg items op die tafel plaas nie.  Kyk na elke element van jou tafel en kies sorgvuldig wat jy wil gebruik.

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

black and white wedding inspiration

Mooi Troues Diensverskaffers:

Klik hier vir meer diensverskaffers