Living Coral trourok inspirasie

Pantone 2019 wedding dress inspiration

Dié gestileerde fotosessie fokus om die Pantone 2019 kleur, Living Coral.  ‘n Paar diensverskaffers het saam gekom en die mooi trou inspirasie bymekaar gesit om vir toekomstige bruide te wys dat ‘n kleur trourok nét só romanties en mooi kan wees.  Die Living Coral kleur is ook vrolik en glad nie oordonderd nie.  Verby is die dae wat bruide in ‘n spierwit trourok moet trou.  So as jy beplan om dalk ‘n kleur trourok te dra op jou troudag, rol af en geniet die mooi idee vir ‘n trourok.

pantone living coral wedding dresses pantone living coral wedding dresses pantone living coral wedding dresses

Wie het die fotosessie gereël?


Kathryn, van Kathryn Lawrence Photography, en Suzanne, van Skoonlief, het saam gewerk om alles te reël.

pantone living coral wedding dresses bridal bouquet pantone living coral wedding dresses

Inspirasie vir die fotosessie?


Ons het inspirasie gevat van die jaar se Pantone Kleur van die Jaar 2019.  Ons wou dinge eenvoudig hou sodat ons na die strand gegaan het waar koraal in die natuurlike vorm sou wees.

pantone living coral wedding dresses bridal bouquet bridal bouquet pantone living coral wedding dresses pantone living coral wedding dresses

Hoekom is die span diensverskaffers gekies om saam te werk?


Ek het saam met Blomlief en Skoonlief gewerk op ‘n vorige gestileerde fotosessie en by troues.  Charlotte, van Charlotte Francina Designs, se rokke het ‘n sagte en romantiese styl wat ek geweet het sou goed op hierdie skiet werk.  Ons wou ‘n see fee hê!  Die klein hoeveelheid drama was perfek deur Jade se juwelierswerk.

pantone living coral wedding dresses pantone living coral wedding dresses pantone living coral wedding dresses pantone living coral wedding dresses pantone living coral wedding dresses

Agter die skerms inligting


Die wind het ‘n storm op die dag van die fotosessie gewaai,  wat dinge moeilik gemaak het op die strand.  Sand het in al ons oë gewaai!  Die klein sandkorrels kan in sommige van die foto’s gesien word en ek hou eintlik van die manier waarop hulle die lig vang.

gordons bay boat club bridal bouquet gordons bay boat club bridal bouquet gordons bay boat club gordons bay boat club

Wat was vir jou die spesiaalste deel van die fotosessie?


Ons het die mooiste goue lig by sonsondergang gehad en toe ons Gordonsbaai verlaat het, het die slegte weer ingekom, dit was so perfek vir ons.

 

bridal makeup bridal makeup bridal makeup bridal makeup pantone living coral trou rokke bridal makeup bridal makeup bridal makeup bridal makeup bridal makeup bridal makeup pantone living coral trou rokke

Advies wat aan paartjies gegee kan word wat die inspirasie wil volg?


Moenie bang wees om hierdie kleur te gebruik nie!  Dit is so mooi en dit werk so goed soos ‘n romantiese kleur vir die meer tradisionele troues.  Dit is gelukkig en vrolik sonder om oor treffend te wees.

pantone living coral trou rokke pantone living coral trou rokke bridal makeup

Diensverskaffers: