Trou Inspirasie vir lente liefhebbers

Hierdie gestileerde fotosessie is geïnspireer deur die lente seisoen en die verskeidenheid kleure wat daarmee saamgaan.  Verskillende soorte blomme is strategies bymekaar gevoeg met ‘n deurlopende blou en mosterd motief.  Hierdie verskeidenheid koue-kleurige blomme vorm ‘n pragtige eenheid en skep ‘n gelukkige en gemaklike atmosfeer.  Lewenslustige bruide wat lief is vir buitengewone dekor sal aanklank vind by hierdie trou-inspirasie.

Rol af en lees meer oor die storie agter dié fotosessie.  Indien jy dalk getwyfel het oor kleurvolle dekor, mag hierdie dalk net die bevestiging wees waarvoor jy gewag het.

spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration

Wie het die fotosessie gereël?


Corene Photography en Esje’s Design het die fotosessie gereël.

spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration

Inspirasie vir die fotosessie?


Die inspirasie agter hierdie gestileerde fotosessie was om plaaslike talent binne Potchefstroom in die trou-industrie te vier.  Ons het besluit op stylvolle blou en mosterd dekor in ‘n rustieke plaas omgewing.

spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration

Agter die skerms inligting.


Terwyl ons besig was om foto’s in die veld te neem, het die venue se Australiaanse bees hondjie besluit om die hele koek van die tafel af te trek en op te eet!

spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration

Hoekom is die span diensverskaffers gekies om saam te werk?


Ons is ‘n groep diensverskaffers van Potchefstroom wat al baie lank saamwerk.  Ons geniet dit om so bymekaar te kom met nuwe idees te eksperimenteer.

spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspirationspring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration

Wat was vir jou die spesiaalste deel van die fotosessie?


Wat baie spesiaal was van dié fotosessie was dat al die diensverskaffers saam kon lag en kuier.  Ons almal het dit as ‘n geleentheid gesien om te gesels oor nuwe idees.  Ons het heerlik saam gekuier en ontspan.

spring wedding inspiration spring wedding inspirationspring wedding inspiration

Advies wat aan paartjies gegee kan word wat die inspirasie wil volg?


Kies diensverskaffers wat jy weet by jou idees en visie gaan pas.  Moenie bang wees om weg te breek van die norm nie.  Wees kreatief en geniet jou groot dag soos wat jy dit beplan het.

spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration spring wedding inspiration

Klik hier vir meer diensverskaffers