Karlo & Corine se romantiese winter verlowingfoto’s

Karlo en Corine se verlowingfoto’s lyk soos iets wat uit ‘n romantiese huig roman nagemaak is.  Hul fotograaf het met die idee vir romantiese winter verlowingfoto’s vorendag gekom.  Karlo en Corine het hul gate uit geniet en is baie bly dat hulle nie soos meeste ander gewag het tot die somerseisoen nie.  Die fotosessie se atmosfeer was romanties en ietwat misterieus.  Hulle het die prag van winter met ope arms ontvang en hul fotosessie se tema daarby aangepas.  Dié twee geliefdes hou spontaan piekniek in die ope veld saam met hul spierwit Husky, terwyl hul fotograaf hul mooiste oomblikke vasvang.

Moenie wag vir die perfekte seisoen nie!  Rol af en verkry inspirasie van Karlo en Corine se romantiese winter verlowingfoto’s.

Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg

Vertel ons van jul ontmoeting en die eienskappe wat julle na mekaar aangetrek het


Ons het in 2014 by ‘n “Poker-aand” ontmoet.  Ek het die drankies bedien en Karlo het kom poker speel.  Ons was verlief van die oomblik wat ons mekaar gesien het!  Ons was vriende vir ‘n paar jaar voor dat ons begin uitgaan het.  Nie een van ons kon genoeg moed bymekaarskraap nie en moes eers die kat mooi uit die boom kyk.  Die eienskappe wat ons na mekaar toe aan getrek het was dat ons mekaar kon laat skaterlag van die begin af.  Ons humor is dieselfde en ons is baie gemaklik in mekaar se geselskap.

Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg

Vertel ons wie het wie gevra om te trou?


Karlo het vir my gevra om te trou.

Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg

Vertel ons die inspirasie agter die verlowing fotosessie?


Ons wou eers ‘n paar maande wag en ‘n fotosessie doen wanneer dit somer raak, maar toe ons die fotosessie as ‘n geskenk ontvang het, het Jeanre met ‘n baie oulike idee vorendag gekom.  Ons was baie opgewonde vir ons winter fotosessie.

Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg

Wat het jul laat besluit oor die verlowing fotosessie?


Ons het die fotosessie gedoen om mooi foto’s te kry om vir ons trou-uitnodigings te gebruik.

Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg

Vertel ons meer wat het jul ingedagte vir jul droom troue?


Ons wil graag ‘n rustieke tema hê, dus gaan ons ‘n plaas venue kies.  Die venue moet romanties wees met donker kleure en báie fairy lights!

Jeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- OverbergJeanré du Plessis Photography - Gansbaai- Overberg

Diensverskaffers

Fotograaf: Jeanre Du Plessis Photography