Wayne & Marilie se “Your my person” fotosessie

Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0001


Hoe het Wayne en Marilie ontmoet? 

Marilie en Wayne het in 2013 ontmoet in die April vakansie.  Marilie was aangestel as Paarl Gimnasium se 0.16 A-dogters hokkie afrigter.  Die seuns en dogters was op pad na hulle York toernooi toe en Wayne (wat ‘n onderwyser is by die skool) was aangestel om spanbestuurder te wees vir beide spanne.  Aanvanklik wou ons niks van mekaar weet nie en het mekaar nie eens gegroet nie en was sommer vies vir mekaar daaroor.  Soos die toer aangegaan het, het ons begin praat.

Ek wou graag weet hoekom hy hokkierëels leer en hy ‘t my laat verstaan hy is n rugby afrigter. Hy het nie geweet op daardie stadium was ek n provinsiale hokkiespeler nie en ek het nie geweet hy het self goeie hokkie gespeel nie.

Na die toer toe ons by die huis gekom het het Wayne besef sy sleutels lê nog in George.  Na die toer het ons nog gesels.  Wayne het met die een gesprek gesê, maar hy gesels die volgende dag weer met my.  Wel drie dae het verby gegaan en ek het bekommerd geraak dat hy my afgeskryf het en ek was reeds te mal oor hom.

Uiteindelik besluit hy om my te groet en my reaksie was: Wel ek is bly jy weet nog hoe om te groet.  Volgens Wayne was dit die boodskap wat sy voete onder hom uit geslaan het en hy dadelik verlief was op my.  Van daar af was ons verhouding net daagliks geseën en groei ons saam en vorm ons mekaar tot die sielsgenoot wat ons vir mekaar bestem is.  Met sekerheid kan ons se dat ons nog BAIE verlief is!


Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0038 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0037 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0036 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0035 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0034 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0033 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0032 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0031 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0030 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0029


Linda van Dyk van Linda van Dyk Photography vertel jul graag meer oor die fotosessie. 

Wayne en Marilie het ’n fotosessie gewen! Wat oorspronklik net ’n paartjie fotosessie sou wees het verander in my eerste gestileerde fotosessie! Omdat hulle nog nie verloof is nie, het ons besluit dat:

Elkeen van ons het tog daardie spesiale persoon vir wie jy baie lief is en met wie jy soveel liefde en pret kan deel! Getroud, verloof of sommer net verlief!

Vandaar die tema “You are my person” .

Die pret gedeelte het ons ingebring met die gevoel van karnaval en plaas! Ek het reeds die vlaggies gehad en saam al die diensverskaffers het ons die blomme, kleure en skryfbehoeftes daarby aangepas.

Blooming Wonderful het Marilie se oorbelle verskaf so ook al die skryfbehoeftes, uitnodigings en hektagon tafel boksies vir tafel dekor, “You are my person”-teken asook “Best day ever” teken.

Paradiso Flowers het al die blomme verskaf, so ook Wayne se kruisband ruiker en Marilie se arm ruiker! Let asb die blomme in ’n “sugar cone” met goud vir ons karnaval gevoel!

Creation events het pragtige stilering op ’n BAIE winderige dag gedoen!

Die hooi bale op ’n vriendin se plaas was speels en perfek vir ons tema. So ook ons kleur skema van sagte perske en blougroen met ’n tikkie goud!

Ons linte,(om Marilie se arm), eetgoed,(vir pret) blomme en skryfbehoeftes het pure karnaval saam jou “persoon”, geskree.

Enige paartjie kan maklik ’n groot makietie hou op so mooi plaas tussen die hooi bale!


Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0028 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0027 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0026 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0025 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0024 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0023 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0022 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0021 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0020 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0019 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0018 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0017 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0016 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0015 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0014 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0013 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0012 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0011 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0010 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0009 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0008 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0007 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0006 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0005 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0004 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0003 Wayne & Marilie stiileerde fotosessie soos gesien op Mooi Troues_0002


Diensverskaffers: