Lehan & Chanelle se romantiese rustieke troue

Wedding Photography

Mooi Troues se lesers  Lehan en Chanelle se romantiese en rustieke troue baie geniet.  Dié paartjie se liefdes verhaal is iets besonders en soos die gesegde gaan: “As dit bedoel is om te wees, dan sal dit wees.”   Dit is die slagspreuk van dié paartjie se romantiese liefdesverhaal.  Chanelle deel met ons hoe hul storie Dertien jaar geneem het en wat het alles gelei tot 12 Januarie 2019.

Lehan en Chanelle het by ‘n venue in Middelburg, Mpumalanga getrou en alles was asemrowend mooi.  Mooi Troues se lesers kan afrol en meer oor die romantiese en rustieke troue lees.  Ons hoop sommer julle kry baie oulike trou idees in die mooi foto’s hieronder.

bridal preparation photos bridal preparation photos bridal preparation photos bridal preparation photos bridal preparation photosbridal preparation photos

Julle troudatum en ouderdom van paartjie op troudag?


12 Januarie 2019, Chanelle 30 en Lehan 31

bridesmaids gownsbridesmaids gowns bridesmaids gowns bridesmaids gowns bride getting readybride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready romantiese rustieke troue bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bride getting ready bridesmaids

Hoe het julle mekaar ontmoet en wie het wie gevra om te trou?


Ons storie kom al vir n lang tyd,  ek en Lehan ken mekaar van skool, ons ken mekaar al vir 15 jaar , maar dit was  nie liefde met die eerste oogopslag nie .

Lehan se 16de verjaarsdag was waar ons paaie  eerste gekruis het , nie een van ons twee was baie beïndruk met die ander een nie.  Met ‘n oproep na my  sussie is ek daar weg.  Die het als af gespeel in ons klein corpus in Middelburg Mpumalanga.

So het ons verby mekaar gelewe, mekaar gesien maar nooit gegroet nie.  Tot in met 13 jaar later … Op die oomblik het ons al 2 in die Midde-Ooste gewerk ek vir Emirates lugredery en hy vir ‘n olie en gas maatskappy.  Die laaste ding wat ek gedink het was dat ek in hom sou vasloop!  Ek het by’n verjaarsdag party opgedaag saam my vriende, min wetend dat dit Lehan se verjaarsdag is …

So ja , my bene was so bietjie lam toe ek hom sien na al die jare en Lehan kon nie sy oë van my af hou nie!  Na ‘n lang aand van Lehan se dans passies het  Lehan my  bene onder my  uit geslaan en van een aand in Abu Dhabi het dit verander in ‘n naweek.

Na ‘n paar keer se heen-en-weer reis tussen Dubai en Abu Dhabi het ons geweet.  Die koeël is deur die kerk.  Na ‘n jaar se uitgaan het  ek Lehan vir sy 30ste verjaarsdag verassing met ‘n toer Maldives toe en dis toe hy my gevra het om te trou op die strand.  Dit was een ongelooflike fantastiese dag vir ons .

groom getting ready photos groom getting ready photos groom getting ready photos groom getting ready photos romantiese rustieke troue groom getting ready photos groom getting ready photos groom getting ready photos groom getting ready photos

Vertel ons meer oor hoekom die bruid haar spesifieke trourok gekies het?


Die trourok wat ek gekies het was iets wat dalk nie soos die algemene bruid sou dra nie.  Ek wou iets hê wat ek mooi in voel en toe ek die rok sien aanlyn het ek geweet dis wat ek soek.

middleburg wedding venues middleburg wedding venues middleburg wedding venues middleburg wedding venues middleburg wedding venues middleburg wedding venues middleburg wedding venues middleburg wedding venues

Vertel ons meer van jul ringe.


Ons ringe was albei in Dubai gemaak.  Lehan het my ring laat maak met ‘n diamant wat hy gekies het.  Natuurlik het ek nie geweet ons gaan verloof  raak nie, so die was als sy ontwerp.  Die troupande het ons altwee laat saam maak en hy het sy ring gekies.

wedding rings wedding rings romantiese rustieke troue just married just married ring bearer flower girl

Vertel ons meer oor die fotograaf en jul videograaf.


Ek het Arline photography se page en deur haar foto’s gegaan van al die bruidspare, dit was almal ongelooflik mooi.  Nie net dit nie maar sy het ons op kort kennisgewing gehelp om ons foto’s vir ons verlowing fotosessie te neem wat ek vir ons uitnodigings gebruik het.

bridal party romantiese rustieke troue bridal party
bridal party wedding photography wedding photography wedding photography wedding photography wedding photography wedding photography

Wat was die merkwaardigste oomblik van dié dag en wat sou julle verander indien moontlik?


Die hoofpunt van die dag was verseker toe ek vir Lehan gesien het onder by die kapel wag vir my.

Daarna sou ek se die dag saam met almal was net fantasties gewees.  Ons het heelaand gedans en dis wat ek wou hê.  As ek enige iets kom verander sou dit wees dat ek ‘n 3 dag troue kon hê, want een dag was nie genoeg nie.  Dit was so vinnig verby ek wil dit als oor hê.

south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers romantiese rustieke troue south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers south african wedding photographers

Wat is jul advies aan ander paartjies wat besig is om hul troue te beplan?


Vir die bruid: Moenie stres oor enige iets nie. Daar gaan dinge verkeerd loop bv. My rok se bandjie het gebeuk toe ek en my broer dans, want hy is gemaak om van die skouer af te hang, nie bo op die skouer te gaan nie, ek het hom probeer regmaak maar toe gesien dit gaan nie werk nie.  Ek het die anderkant sommer ook af gepluk dit vas gemaak agter , dis tog net n rok en wil mens hê ‘n rok moet jou dag bederf nie, nee.

Daar het hier en daar goedjies verkeerd gegaan, maar onthou die gaste weet nie hoe dinge moet wees of lyk  nie.  So wie gaan weet behalwe jy?  Probeer al jou formaliteite vinnig verby kry sodat julle die aand kan geniet.  Ons het als sommer rug aan rug gedoen en dit maak jou aand vir jouself langer.  Ons het nie eers afgekondig toe ons die koek sny nie.

Vir die bruidegom:  Kry vir jou ‘n goeie troupak. Dis jou dag net soveel soos die bruid sin.  Huur vir jou strooijonkers pakke i.p.v  om vir hulle te koop dit sal jou baie spaar.  Besluit self wat jy wil dra,  Jou bruid hoef nie die sê op als  te hê nie en jou troupak is die een ding wat jy self kan kies.

wedding photographers pretoria wedding photographers pretoria wedding photographers pretoria wedding photographers pretoria romantiese rustieke troue wedding photographers pretoria wedding photographers pretoria wedding photographers pretoria wedding photographers pretoria wedding photographers pretoria wedding photographers pretoria

Hoe het julle die venue gekies en wat was die inspirasie vir jul dekor?


Oorspronklik wou ons in die Kaap trou.  Ek het op webtuistes gekyk na al die plekke wat daar is en het op 2 af gekom waarvan ons hou.  Gelukkig het  my skoonsus  vir my gesê ek moet na die plekkie kyk wat in ons eie dorpie was en toe ek dit sien kon ek nie glo hoe mooi dit was nie.

Die tipe rustieke voorkoms wat ons wou gehad het en baie romanties wat ook belangrik was vir ons.  Ons wou gehad het dat dit nie te styf voel nie.

Van daar af was als baie maklik toe dit kom by blomme en so aan omdat die plek al klaar so mooi was het dit nie baie gevat om dit mooi te maak nie . Ons wou sagte kleure hê met die blomme en dit het als net mooi saam in gebring.

middleburg wedding venues romantiese rustieke troue middleburg wedding venues middleburg wedding venues middleburg wedding venues middleburg wedding venues middleburg wedding venues

Wat was jul begroting en hoe het julle daarby gehou?  Hoeveel gaste het julle onthaal?


Ons begroting het ons uit gewerk in Dirhams en nie in ZAR nie.  Dit het ons tussen 60 000aed tot 70 000aed gekos (ongeveer R255 000).

Dit is nie maklik om by ‘n begroting te bly nie, maar vir een of ander rede het ons nog n geldjie oor gehad na als.

Ons het 125 gaste gehad by ons troue dit het uitwerk op so R800- R900 per kop, dis met die kos ingesluit.

cabbage and rose country venue cabbage and rose country venue cabbage and rose country venue cabbage and rose country venue cabbage and rose country venue cabbage and rose country venue cabbage and rose country venue romantiese rustieke troue cabbage and rose country venue cabbage and rose country venue

Vertel ons meer van jul Wittebrood.


Vir ons wittebrood het ons besluit oom weer terug te gaan Maldives toe.  Juis omdat dit was waar ons verloof geraak het.  As mens eenkeer daar was wil mens net heeltyd terug gaan.  Dis ongelooflik mooi.

wedding cakes garter toss bouquet toss

Vertel ons meer oor jul eerste dans


Ons liedjie was UB40 se I can’t help falling in love with you.

Ons het die liedjie gekies want die woorde het so met ons gepraat omdat ons altwee na jare mekaar weer ontmoet en so vinnig verlief en lief geraak het vir mekaar.   Ook ons wou ‘ n ritme hê waarop almal op sou wou dans.  Daar was glad nie geoefen nie.   Ons het gesê: “Let’s just wing it” en dit het gewerk.

first dance romantiese rustieke troue first dance

Diensverskaffers