Wit op Wit trou skryfbehoeftes stel

White on White wedding stationery set

Hierdie Wit op Wit trou skryfbehoeftes stel is vir die bruidspaar wat opsoek is na skryfbehoeftes wat minimalisties en simplisties is.  Invitation Café het hierdie pragtige trou skryfbehoeftes ontwerp vir die moderne bruid.  Wit op Wit trou skryfbehoeftes is ‘n fantastiese idee en lyk baie mooi skoon.  Die teks het ‘n effense glans op dit, wat dit maklik leesbaar maak.  Dié trou skryfbehoeftes sal ook by enige kleur en dekor inpas.  Of jy in die oggend, middag of aand trou, dit sal perfek in pas by jou troue.

White on White wedding stationery set White on White wedding stationery set White on White wedding stationery set White on White wedding stationery set

Artikel Krediet: