Daneel & Roxanne se troudag

Ons deel vandag Roxanne en Daneel se troudag met ons lesers. Die paartjie se kleurskema het bestaan uit ligte kleure soos pienk, groen en wit.

Hulle het gebruik gemaak van lekkers en pienk drankies as dekor en die sagte blomme rangskikkings, rangskik deur Bright and Beautiful het hoofsaaklik uit wit en ligte pienk rose bestaan. Roxanne en Daneel het by Delsma getrou en hul spesiale dag was deur Charl van Agape Studio afgeneem.

Geniet die foto’s.


Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0001Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0002 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0003 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0004 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0005

Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0006 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0007 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0008 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0009 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0010 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0011 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0012 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0013

Vertel ons bietjie meer oor julle verlowing:


Wat vir my gevoel her soos ‘n normale dag, wat ons by die strand spandeer het, het toe heel onverwags uitgedraai toe Daneel my strategies gelei het tot waar ek rose op die sand sien uit lê met die woorde “trou met my”.  Hy het op sy knie gegaan en my gevra om te trou.  Dit was onbeskryflik mooi en sal dit vir die res van my lewe onthou.

Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0014 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0015 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0016 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0017 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0018 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0019 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0020 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0021 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0022 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0023 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0024

Wat was vir julle ekstra spesiaal op julle troudag?


Die feit dat ek met die man van my drome saam in die huis van die Here kon staan en ‘n belofte voor Hom kon maak om vir altyd saam te wees en mekaar lief te hê.  Die vriende en familie wat my spesiale dag saam met my kon geniet.

Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0025 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0026 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0027 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0028

Raad vir ander paartjies:


Begin jou beplanning lank voor die tyd, as jy kan.  Jou troudag daag vinniger op as wat jy dink.  Probeer dinge eenvoudig hou, moenie to veel wakker lê oor kleinighede nie.  Wees daar vir mekaar en hou mekaar kalm gedurend die beplanning.  En laastens, GENIET DIT –  bly so lank as wat jy kan by jou eie troue, dit gebeur net een keer

Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0029 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0030 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0031 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0032 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0033 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0034 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0035 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0036 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0037 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0038 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0039 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0040 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0041 Cape Town Wedding as seen on www.mooitroues.co.za_0042

Diensverskaffers: