Riaan & Chanté se prettige Pretville verlowingsfotosessie

pretville engagement

Die oulike paartjie, Riaan en Chanté, het nog nooit voorheen saam ‘n fotosessie gehad nie.  So het die twee besluit op ‘n verlowing fotosessie om die ys te breek voor hul troue.  Wat dié verlowing fotosessie so besonders maak, is dat hul dit in Pretville gedoen het.   Pretville is so pret dat ons by Mooi Troues kan sien dat die paartjie nie eens oor die kamera gestres het nie.  Ons is opgewonde om met ons lesers die fotosessie te kan deel en sien ook uit om Riaan en Chanté se troufoto’s te sien.

Rol af en geniet die prettige Pretville verlowingsfotosessie.

pretville engagement pretville verlowing pretville engagement verlief pretville engagement

Vertel ons van jul ontmoeting?


Omtrent 8 Jaar terug het ons mekaar ontmoet deur my (Chanté) broer.  Ons was altyd net vriende gewees en in 2016 het ek my Universiteit Formaal gehad en wou net ‘n pel saamvat wat lekker kan dans, want ek het geen ‘’Snaaks Besigheid“ gesoek nie.  Drie jaar later, hier sit ons met die ‘’Snaaks Besigheid‘’ en ek verkies dit geen ander manier nie!  Ons het die aand om gedans en kop-oor-tone verlief geraak op mekaar.

pretville engagement pretville verlowing pretville engagement pretville verlowing pretville verlowing pretville engagement pretville engagement verloof pretville engagement pretville engagement pretville verlowing pretville engagement pretville verlowing pretville engagement pretville verlowing pretville engagement pretville verlowing pretville engagement pretville verlowing verlief pretville verlowing pretville engagement pretville verlowing

Vertel ons wie het wie gevra om te trou?


Riaan het my gevra om te trou in Harties, binne-in die Kabel karretjie op pad op, met ‘n naweek weg om ons twee jaar verhouding herdenking te vier.  Die plan was om my eers die Dinsdag (op ons herdenking) te vra, maar die senuwees kon dit nie meer hou nie en hy vra my toe sommer al die Sondag!

sal jy met my trou sal jy met my trou sal jy met my trou sal jy met my trou pretville engagement pretville verlowing pretville engagement pretville verlowing verloof pretville verlowing pretville engagement pretville verlowing pretville engagementpretville verlowing pretville engagement pretville verlowing pretville engagement pretville verlowing pretville engagement verlief pretville engagement pretville verlowing pretville engagement

Vertel ons die inspirasie agter die verlowing fotosessie?


Pretville is die enigste plek wat ons met ons verlowing-naweek nie besoek het nie.  Aangesien ons trou tema ook Vintage/Rustiek is, het dit na die perfekte plek gelyk.  Die feit dat ons kon “opdress’’ het dit net nog meer opwindend gemaak!

pretville engagement pretville verlowing pretville engagement pretville verlowing verloof pretville verlowing pretville engagement

Wat het jul laat besluit oor die verlowing fotosessie?


Ons wou graag die ys breek voor die troue omdat dit ‘n eerste was vir ons.

pretville verlowing pretville engagement pretville verlowing verlief pretville verlowing verloof pretville verlowing pretville engagement pretville verlowing pretville engagement

Vertel ons meer wat het jul ingedagte vir jul droom troue?


‘n Dag waar ons, ons gelofte vir God en mekaar saam met familie en vriende kan vier waar alles net prentjie mooi is!

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ʼn internet konneksie het en ʼn toestel wat gekonnekteer is tot ʼn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ʼn rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: