Gratis Kaas Vlaggies vir jou troudag

Daar is amper altyd kaas by ‘n troue en die naam kaartjie voor die kase raak gewoonlik deurmekaar en later weet niemand meer watter kaas wat is nie.  Something Gold Designs het daardie probleem opgelos deur vir jou die oulikste gratis aflaaibare kaas vlaggies met verskillende kaas name te ontwerp.  Dit is maklik – Jy laai die PDF af onder en laat druk dit op ‘n A4-bladsy.  Jy sny jou vlaggies uit en vou dit om ‘n tande- of sosatie stokkie en plak dit met gom bymekaar.

LAAI AF:

NAAM:

E-POS ADRES:

Artikel Krediet: