Marc & Gillian se selfdoen troue

Gillian vertel ons dat sy en Marc op skool ontmoet het maar eers ‘n paar jaar later weer ontmoet het deur gesamentlike vriende en die liefde het begin blom.  Marc het ook vir Gillian in Athene gevra om te trou nadat sy planne nie so vlot verloop het soos beplan het nie en Gillian was net dankbaar dat hul alleen daardie aand saam kon spandeer.  Gillian en haar strooimeisies het die dekor gedoen. Coba Engelbrecht het die pragtige troue se foto’s geneem en Silk Music het gesorg vir die musiek vermaak.

Real Wedding as seen on Mooi Troues_0002 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0003 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0004 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0005


Hoe het julle die eerste keer ontmoet? 

Ons het vir die eerste keer ontmoet op skool, maar het nie bymekaar gekom tot veel later. Ons het weer ontmoet deur gemeenskaplike vriende sowat 10 jaar na die eerste keer.


Real Wedding as seen on Mooi Troues_0006 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0007 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0008 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0009 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0010 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0011 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0012 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0013


Hoe het julle verloof geraak? 

Ons het een aand in Athene spandeer voor ons familie moes ontmoet in Skiathos. Ons het geland 07:00 die oggend en ons het die hele stad plat geloop en het al die toeriste dinge gedurende daardie een dag gedoen. Daardie aand, was ek uitgeput, maar Marc wou op Mount Lycabettus vir skemerkelkies gaan, ‘n Pragtige heuwel in die middel van Athene. Hy het belowe daar was ‘n kabel karretjie, maar teen die tyd dat ons dit gevind het, het ons die top punt van die berg bereik! Daar was ‘n troue aan die gang so daar was geen plek om alleen te sit, maar ek het nie omgegee nie maar dit was baie moeilik Marc! Na ‘n rukkie van Bundu-bashing het ons uiteindelik ‘n klein uitkyk punt ondek. Ek het oor die stad uitgekyk, toe ek omdraai hou Marc ‘n pragtige ring in sy hand. Ons het ons eie spesiale viering daardie aand gehad. Ek hou van die feit dat ons die verlowing daardie aand heeltemal vir onsself kon hou en nie almal oor ons verlowing hoef te vertel het tot die volgende dag.


Real Wedding as seen on Mooi Troues_0014 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0015 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0016 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0017 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0018 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0019 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0020


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het? 

Ons was 4 jaar saam?


Real Wedding as seen on Mooi Troues_0021 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0022 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0023 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0024 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0025 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0026 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0027 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0028 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0029 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0030 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0031 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0032 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0034 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0035 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0036


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee? 

Jou troudag gaan ongelooflik vinnig verby so moenie stres oor klein dinge nie. Probeer om pret te hê in die op loop – ek sou aanbeveelkry hulp vir dekor, ens, ek en my strooimeisies het die meeste van dit self gedoen en was baie moeg! Kry alles gedoen wat jy kan in die weke en maande voor jou trou dag. Probeer so min as moontlik net voor jou troudag te doen. As jy nie ‘n videograaf het nie, vra ‘n vriend of familielid om die seremonie, toesprake en eerste dans te film.


Real Wedding as seen on Mooi Troues_0037 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0038 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0039 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0040 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0041 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0042 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0043 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0044 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0045 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0046 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0047 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0048 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0049 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0050 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0051 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0052 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0053 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0054 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0055 Real Wedding as seen on Mooi Troues_0056

Diensverskaffers: