Christo & Natasha se romantiese troue

Christo en Natasha het hul troue by Langkloof Roses gevier en Susan du Toit het die spesiale oomblikke of kiekies vasgevang en ons is baie bly om dit met julle op Mooi Troues te kan deel.

Ons by Mooi Troues hou baie van Natasha se rok wat gemaak is uit lae kant materiaal, haar grimering en hare styl vir die troue bring daardie innerlike skoonheid waarvan Christo ons vertel het.

Dit was ook ʼn baie oulike idee dat die paartjie mekaar groet voor die seremonie alhoewel Christo ʼn blinddoek gedra het. ʼn Tendens wat ons meer en meer sien by troues deesdae.

Die tafel dekor en rose uit Langkloof Roses se tuin het ʼn rustieke en Romantiese atmosfeer geskep en alles is mooi afgerond.

langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings


Vertel ons hoe het julle ontmoet?

15 Maart 2014 het ek hom vir die eerste keer gesien.  Van heinde en verre verbind die Here toe ons paadjies, by ʼn troue van alle plekke!  ʼn Jaar later was ons verloof.  Christo se oë loop oor van wie hy is, en is my absoluut gunsteling deel van hom.  As ek moet eerlik wees was haar boude die eerste eienskap wat my mal gemaak het oor haar, maar toe ek eers met haar gesels was wie sy is soveel mooier.


langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings


Wat was die styl van die troue en waar het jul julle inspirasie gevind?

Ons styl van ons trou was Rustiek en Romanties en het inspirasie gevind op Pinterest en ander troues.  Die trou venue wat ons gekies het is Langkloof Roses, omdat dit absoluut ons menswees weerspieël het.  Ons is albei warm mense.


langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings


Was julle met wittebrood?

Ja, ons was Zanzibar toe!  Warm water, fantastiese kos,die vriendelikste mense en die mooiste natuurskoon is net ʼn paar om te noem van hierdie ongelooflike 7 dae.  Ons sal enige paartjies aanbeveel om hulle wittebrood daar te vier.  Ons sal môre terug gaan as ons kon!


langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings


Wat sou jul verander het as jul kon?

Ons sou graag ʼn warmer dag wou gehad het, maar ongelukkig kan niemand dit bestel nie.


langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings wellington trou venue langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings wellington trou venue


Wat was julle trou begroting?

Ons begroting was R90 000, en ons het so R 100 000 spandeer.  ʼn Mens dink nie altyd aan al die klein goedjies nie.


wellington trou venue wellington trou venue wellington trou venue langkloof roses weddings langkloof roses weddings wellington trou venue wellington trou venue langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings langkloof roses weddings

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ʼn diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: