Botaniese Uitnodiging met Goud Foelie

Hierdie Botaniese Uitnodiging met Goud Foelie is perfek vir die elegante troue wat opsoek is na iets anders as die gewone.  Die koevert is swart aan die buitekant en as jou gaste dit oopmaak is dit afgewerk met die mooiste botaniese blomme patroon.  Die kaartjie self is ‘n sirkel met informasie in en die botaniese plant en blomme aan die buitekant van die sirkel.  Dit is ‘n baie elegante kaartjie perfek vir ‘n aand troue of ‘n elegante dag troue.  Die talentvolle Something Gold het hierdie oulike uitnodiging ontwerp.

Krediet: