Ian & Mariska

Die wonderwerk in die lewe gebeur buite dié gemaksone en dit het Mariska geleer toe sy maar gaan om die Batman fliek te kyk, sou sy nie gaan nie sou sy nooit vir Ian ontmoet het nie en sou ons nie hul troudag met jul kon deel nie.  Hoe een klein besluit so ‘n groot effek op mens se lewe kan hê?

Ons by Mooi Troues hou baie van die oop kapel met die geroeste oudtydse motors om dit.  Die kleur skema van die troue is ook mooi, Vloot Blou van die strooimeisies se rokke en die geel van die ruikers is ‘n vars kombinasie.



andrew-nicole-verloof_0027 andrew-nicole-verloof_0028 andrew-nicole-verloof_0029 andrew-nicole-verloof_0030 andrew-nicole-verloof_0031 andrew-nicole-verloof_0032


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ons het ‘n gemeenskaplike vriendin wat ons albei genooi het om saam die nuwe Batman fliek te kyk.  Al is ek nie regtig ‘n Batman aanhanger was ek nuut in Johannesburg en wou nuwe mense ontmoet.  Ek het twee dae later ‘n e-pos van Ian gekry, en ‘n week later was ons eerste afspraak. Dit het gesneeu daai dag in Johannesburg ek was ‘n uur laat, maar hy het geduldig wag en koffie bestel.  Ons drink nou al amper vier jaar saam koffie.


mariska-ian_0033mariska-ian_0034 mariska-ian_0035


Hoe het julle verloof geraak?

Ons het beplan om Heidelberg te gaan stap en het die oggend vroeg gery, hy het immers verby Heidelberg gery. Hy my het my verras met ‘n naweek in Clarens, ons het by die Golden Gate Park gaan stap en hy het my bo op die berg gevra om sy vroutjie te wees.


mariska-ian_0036 mariska-ian_0037 mariska-ian_0038 mariska-ian_0039 mariska-ian_0040 mariska-ian_0041 mariska-ian_0042 mariska-ian_0043 mariska-ian_0044 mariska-ian_0045 mariska-ian_0046 mariska-ian_0047 mariska-ian_0048


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

Ons was twee jaar saam voordat ons getrou het.


mariska-ian_0049 mariska-ian_0050 mariska-ian_0051 mariska-ian_0052 mariska-ian_0053 mariska-ian_0054 mariska-ian_0055 mariska-ian_0056 mariska-ian_0057 mariska-ian_0058 mariska-ian_0059 mariska-ian_0060 mariska-ian_0061 mariska-ian_0062 mariska-ian_0063 mariska-ian_0064 mariska-ian_0065 mariska-ian_0066


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

Geniet die verlowing!  Moet nie te veel stry oor die skriftipe en grote van die spyskaarte nie.  Nooi die mense wie julle lief het, en stel ‘n begroting waarmee julle albei gemaklik voel!  Ontspan en geniet die dag!


mariska-ian_0067 mariska-ian_0068 mariska-ian_0069 mariska-ian_0070 mariska-ian_0071 mariska-ian_0072 mariska-ian_0073 mariska-ian_0074 mariska-ian_0075 mariska-ian_0076 mariska-ian_0077 mariska-ian_0078 mariska-ian_0079 mariska-ian_0080 mariska-ian_0081 mariska-ian_0082 mariska-ian_0083


Diensverskaffers