Tropiese Skryfbehoefte Inspirasie

silkandtwine_0001


Vandag se skryfbehoeftes stel wat die uiters talentvolle Silk & Twine ontwerp het laat ons gedagtes gaan na ‘n tropiese eiland.  Ons hou baie van die stel skryfbehoeftes, die waterverf en die takkies gee vir ons die gevoel van ‘n eiland troue en hierdie stel is perfek vir paartjies wat ‘n strand troue beplan. Die waterverf gee ‘n kunstige en sagte gevoel aan die stel en die skrif van die skryfbehoeftes laat dit baie elegant lyk. Dit sal perfek wees vir ‘n dag of aand troue.


silkandtwine_0002 silkandtwine_0003 silkandtwine_0004


Artikel Krediet: