Sêgoed skryfbehoefte inspirasie

CreativeHeroes_0001

Ons is baie opgewonde oor hierdie skryfbehoefte stel. Creative Heroes het die skryfbehoefte borde ontwerp. Dit lyk amper of dit met die hand geskryf is, maar is ‘n kreatiewe ontwerp op ‘n bruin karton bord. Dit is oulike sêgoed wat ‘n prettige paartjie kan gebruik by hul troudag. Geniet die oulike skryfbehoefte inspirasie.

CreativeHeroes_0002 CreativeHeroes_0003

Artikel Krediet: