Jurgen & Lozaan se pragtige verlowing fotosessie

Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0001


Die liefde kom op die mees onverwagste maniere en vir meeste mense is dit ongemaklik om alleen ‘n gas by ‘n troue te wees. Lees hoe die liefde tussen Jurgen en Lozaan begin het met ‘n troue…


Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0002 Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0003 Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0004


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Dit was ‘n “blind date”!  Op daai stadium het ek in Port Elizabeth gewerk en hy in die Kaap.  Hy het ‘n troue gehad in PE.  ‘n Gemeenskaplike vriendin stel toe voor dat hy vir my moet kontak en dis waar dit begin het.

Drie maande daarna het ek in die Kaap begin werk.  Ons het toe goeie vriende geraak en begin uitgaan.

Drie jaar later is ons verloof/getroud!


Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0005 Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0006 Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0007


Hoe het julle verloof geraak? 

Jurgen het baie moeite gedoen om dit ‘n verrassing te hou!  En hy het dit reg gekry!  Hy het met ‘n vriendin gereel om my vir middagete te kom haal..  toe daag hy op!  Dit was toe ‘n “trip down memory lane” – eers Spier toe waar ons piekniek gehou het en toe is ons na die Devon Valley omgewing waar hy op sy knie gegaan het en die ja woord gevra het!


Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0008 Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0009 Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0010 Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0011


Wanneer het julle getrou?

Ons troue 28 Maart 2015


Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0012 Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0013 Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0014 Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0016Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0017 Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0018 Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0019 Engagement Shoot as seen on Mooi Troues_0020


Diensverskaffer:

Fotograaf: Christine le Roux