Darren & Chantelle se mooi troue

Oor ‘n eerste afspraak met skemerkelkies raak Chantelle en Darren verlief.  Op ‘n Paasnaweek verras hy haar in ‘n luukse suite met die groot vraag in brande kerse op die bed uitgepak.  Bravo Fotografie maak seker dat elke spesiale oomblik op hul troudag  baie mooi op kamera vasgelê word. Die fyn Chantelle lyk baie mooi toe sy by die kerk instap. Sy raak  emosioneel toe sy in haar bruidegom se oë kyk en kan nie die trane terughou nie.  Meer as een gas by die seremonie moet ook op daardie oomblik self na hulle sneesdoekies gryp. Die liefde is so mooi en die oomblik so groot wanneer twee mense vir ewige saamgevoeg word dat dit ook nie anders kan nie.

Chantelle en Darren by Bravo Photography_0002.1 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0002 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0003.1Chantelle en Darren by Bravo Photography_0003 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0004 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0005Chantelle en Darren by Bravo Photography_0006 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0007

Hoe het julle die eerste keer ontmoet?


Darren se neef Bryce, saam wie ek gewerk het destyds, het ons aan mekaar voorgestel. Bryce het gedink ons sou perfek wees vir mekaar (en ons was!). Nadat ons vir ‘n geruime tyd op sosiale media met mekaar gesels het, het ons ontmoet vir skemerkelkies by Primi Piatti – ‘Jam Jars’ om presies te wees – en dis toe net daar waar die ‘magic’ gebeur het.

Chantelle en Darren by Bravo Photography_0009 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0010

Hoe het hy jou die ja-woord gevra?


Darren het gereël dat ons weg gaan vir Paas naweek. Hy het my laat glo dat ons gaan kamp en dat ons van gemeenskaplike badkamers sal moet gebruik maak .  Min het ek geweet dat hy eintlik vir ons ‘n wittebrood suite bespreek het by ‘n deftige gastehuis. Hy het al my gunsteling kos en lekkernye ingepak vir die naweek. Op die Saterdag het ons na ‘n water oord toe gegaan vir ‘n paar ure, Daarna het ons ‘n paar pikante skemerkelkies gedrink en garnale vir aandete gehad (my gunsteling!)  Ons is daarna terug na die gastehuis waar ek ‘n ontspannende borrelbad geniet het in hulle groot luukse bad.  Terwyl ek in die bad was het Darren die hele kamer versier met kerse en geskenke. Toe ek in die kamer kom sien ek dat hy op die bed met kerse die woorde, “Trou met my?” geskryf het.  Dit was ongelooflik romanties en baie sentimenteel.  Hy ken my die beste en ek sou dit geen ander manier wou hê nie!

Chantelle en Darren by Bravo Photography_0011.1 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0011.2Chantelle en Darren by Bravo Photography_0011

Hoe lank was julle ‘n paartjie voordat julle getrou het?


Ons het eintlik getrou op ons vier jaar herdenking 21 November 2015

Chantelle en Darren by Bravo Photography_0012 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0013.2 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0014 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0015 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0016Chantelle en Darren by Bravo Photography_0017 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0018 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0019 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0020 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0021 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0022 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0023 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0024 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0025 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0026 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0027 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0028 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0029 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0030 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0031 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0032 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0033 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0034 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0035 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0036 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0037 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0038 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0039 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0040

Watter advies kan jy aan ander paartjies gee?


Dit kan wees oor jou troudag of net bloot hoe om gelukkig te bly as ‘n paartjie?  Vir jou trou dag: Maak seker jy het iemand in beheer van jou spesiale dag sodat jy kan ontspan en dit alles kan inneem, sonder die spanning en gestres oor die reëlings.  Vir ‘n gelukkige huwelik: Stel doelwitte as ‘n paartjie en bereik hulle saam. Laat jou eggenoot weet hoe baie jy vir hul omgee elke liewe dag en geniet net julle lewe saam en die avonture wat julle toekoms inhou.

Chantelle en Darren by Bravo Photography_0041 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0042 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0043 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0044 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0045 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0046 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0047 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0048 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0051 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0052 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0053 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0054 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0055Chantelle en Darren by Bravo Photography_0060 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0061 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0062 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0063 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0064 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0065 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0066 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0067 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0068
Chantelle en Darren by Bravo Photography_0070 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0071 Chantelle en Darren by Bravo Photography_0072

Diensverskaffers: