Goud & Wit skryfbehoefte inspirasie

Wedding Stationery_0001


Ons verwelkom Lizl van Soapberry as een van ons nuwe skryfbehoefte bydraers van Mooi Troues. Om ‘n  bydraer van enige blog te wees is ‘n groot voorreg en bewys definitief dat die persoon se werk van top gehalte is. Vandag se ontwerp is Goud en Wit geïnspireerd met ‘n foiling wat ‘n baie luukse gevoel aan die skryfbehoeftes gee. Die stel skryfbehoeftes is definitief perfek vir ‘n troue wat in die aand is omdat die ontwerp so ‘n glansige voorkoms het. Dit sal perfek inpas by meeste kleure en is maklik leesbaar.


Wedding Stationery_0002 Wedding Stationery_0003 Wedding Stationery_0004 Wedding Stationery_0005 Wedding Stationery_0006 Wedding Stationery_0007 Wedding Stationery_0008 Wedding Stationery_0009 Wedding Stationery_0010

Krediet:

Skryfbehoeftes: Soapberry