Groen blaartjies skryfbehoefte inspirasie

Ons verwelkom Oh Yay as die nuutste lid van Mooi Troues se bydraer span wat van nou af vir jou die oulikste skryfbehoeftes inspirasies sal wys. Vandag deel ons met jou die oulikste wit en groen skryfbehoefte inspirasie wat enige toekomstige bruidjie se hard vinniger sal laat klop. Oh Yay  het verskillende kleurskakerings van groen blaartjies gebruik op ‘n pragtige wit tekstuur agtergrond. Dit is die perfekte skryfbehoeftes as jy ‘n baie eco-vriendelike troue gaan hou of miskien in ‘;n woud gebied trou. Die tafel nommers en sitplek name is op lang papier gedruk wat jy met pennetjies aan vislyn of gewone lyn kan vas maak. Die oulike vlaggies kan ook gebruik word gedurende die fotosessie en vir tafel dekor.

Oh Yay Weddind Stationery_0001Oh Yay Weddind Stationery_0002 Oh Yay Weddind Stationery_0003 Oh Yay Weddind Stationery_0004 Oh Yay Weddind Stationery_0005

Diensverskaffers: