Sumari & Rudolf se Troue

Sumari en Rudolf was al vir ‘n rukkie saam gewees toe Rudolf begin praat het oor trou. Hy het die gedagte geplant en later begin uitvis oor watter soort ring Sumari van hou. Hy het óók die inisiatief gebruik om haar vriendin te vra het of sy dalk weet waarvan Sumari hou. Sumari se vriendin het toe vir Rudolph ‘n foto gestuur van die ring wat Sumari gesien het.

Een aand, toe Sumari besig is om kos te maak en Rudolph haar weer vra oor die ring se voorkoms, het Sumari verduidelik presies wat sy wil hê. In haar kop het sy geweet dit moet iewers in die huis wees.

Rudolph het vir haar ‘n sleutel gegee en sy moes die ring soek.

Die paartjie se troue is heeltemal anders as enige van die ander troues wat ons al gepubliseer het. Die Silwer Valke het spesiaal ‘n mini lugskou vir die paartjie en hul gaste op die groot dag gedoen, dit het beide Sumari en haar Pa in trane gehad. Haar pa het spesiaal die lugskou vir die paartjie gereël.

Rudolph en Sumari se raad aan paartjies wat gaan trou is om vir mekaar altyd jammer sê en nie kwaad te gaan slaap nie. Doen gereeld dinge saam, soos oefen of toer of dít waarin julle saam belangstel, want so leer jy ook mekaar beter ken.

Dankie Kusjka du Plessis vir die pragtige foto’s.

Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0001Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0002 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0003 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0004 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0005 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0006 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0007 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0008 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0009 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0010 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0011 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0012 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0013 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0014 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0015 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0016 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0017 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0018 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0019 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0020 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0021 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0022 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0023 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0024 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0025 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0026 Sumari & Rudolf se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0027

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers:

  • Fotograaf:  Kusjka du Plessis
  • Hare: Doret Faassen
  • Bruid grimmering: Anette Haughton
  • Bruids meisies en Ma: Lushano Bodenstein
  • Ruikers en Blomme: Ronel’s Blommiste
  • Huur: Be-dazzled
  • Venue en Spyseniering: Thali Thali
  • Hare: Doret Faassen van The Cutting Gallery
  • Bruid grimmering: Anette Haughton