Mark & Chika se troue

Hierdie pragtige paartjie het in die Kaap van Goeie Hoop verloof geraak, hoog in die lug tydens hul rit op die baie bekende Big Wheel in die Waterfront. Mark en Chika se intieme troue het plaasgevind by die spog plaas Meerendal Wine Estate.  Die agtergrond vir hul foto’s bestaan uit Kaaps-Hollandse argitektuur en pragtige grasperke wat deur Herman Agenbag geneem is. Die verliefdes kon baie tyd saam met hul familie en vriende spandeer op hul spesiale dag, wat die hele troue afgerond het na ‘n baie kosbare geleentheid.  Raad wat hulle kan gee is om jou troue goed te beplan en seker te maak dat die persoonlike aspekte ingebring word waarvan julle twee hou.

cp_0035 cp_0034
cp_0037 cp_0038 cp_0039cp_0041 cp_0042 cp_0043 cp_0044 cp_0045 cp_0046 cp_0047 cp_0048 cp_0049cp_0050cp_0051cp_0052cp_0053cp_0054cp_0055cp_0056cp_0057cp_0058cp_0059cp_0060cp_0061cp_0062cp_0063cp_0064cp_0065cp_0066cp_0067cp_0068cp_0069cp_0070cp_0071cp_0072cp_0073cp_0074cp_0075cp_0076cp_0077cp_0078cp_0079cp_0080


Diensverskaffers