Kant & klaar dekor inspirasie

Blank Canvas Event Design wys vandag vir jou hoe om ‘n pragtige trou tafel te versier.  Kant speel ‘n groot rol op die loopplanke van die wêreld hierdie jaar, maar ons wou wegbreek van die tipiese oudtydse styl wat gewoonlik met kant gepaard gaan.

Ons het om daardie rede eerder helder kleure en bietjie meer geharde blomme gekies en dít saam met kristal op die tafel gebruik.  Ons het verder met lasersnywerk op die skryfbehoeftes gewerk om die kant gevoel verder deur te trek en het ‘n Hollandse kant loper onder die blomme gebruik om ‘n kontras te skep tussen die blomme en die tafel.  Dankie Yolande Marx vir die pragtige foto’s.

Dagbreek Stileerde Sessie - Gevind op www.mooitroues.co.za_0002 Dagbreek Stileerde Sessie - Gevind op www.mooitroues.co.za_0003 Dagbreek Stileerde Sessie - Gevind op www.mooitroues.co.za_0004 Dagbreek Stileerde Sessie - Gevind op www.mooitroues.co.za_0005 Dagbreek Stileerde Sessie - Gevind op www.mooitroues.co.za_0006 Dagbreek Stileerde Sessie - Gevind op www.mooitroues.co.za_0007 Dagbreek Stileerde Sessie - Gevind op www.mooitroues.co.za_0008

Diensverskaffers: