Ons gunsteling verloof- en trouringe van Uwe Koetter

Of jy dit wil dra as ʼn verloofring óf ʼn trouring is jou keuse, maar ons het ons gunsteling verloof- en trouringe uitgekies by een van die land se bekendste juwelierswinkels, Uwe Koetter.  Die ontwerpe, asook die kwaliteit van hierdie juwele is uitstekend.  Hier onder is maar ‘n paar voorbeelde van ringe wat ons gedink het julle ook van sal hou.  Gaan maak ook ‘n draai by Uwe Koetter se webtuiste vir die nuutste modes vir verloof- en trouringe.

Uwe Koetter

Uwe KoetterUwe Koetter