Gratis plakker vir jou troudag

“Vir Trane Van Blydskap” plakker vir jou troudag, gratis beskikbaar op Mooi Troues.  Die talentvolle Hanri van Something Gold het vir jou hierdie oulike plakker ontwerp wat jy op enige iets moontlik kan plak.  Ons het gedink dit kan mooi lyk op jou konfetti koevert of as jy dalk sakkies het vir gaste geskenke.  Laai hierdie oulike plakker gratis af vanaf Mooi Troues en laat druk dit op ‘n A4-plakpapier wat ‘n effense glans het.

LAAI AF: 

NAAM:

E-POS ADRES:

Artikel Krediet: