STEDELIKE VERLOWINGS

Ons deel graag met Mooi Troues se lesers Regte Verlowing fotosessies van regoor Suid-Afrika.  Hieronder sal jul ʼn versameling kry van stedelike verlowing fotosessies en vele meer idees vir jul eie fotosessie.  Besig om jul fotosessies te beplan?  Gaan kyk na ander paartjies se fotosessies vir inspirasie en besoek ons aanlyn trougids vir trou diensverskaffers vir jul troudag.