Welkom by ons bruilof plakkaat

Welkom by ons bruilof plakkaat wat elke toekomstige bruid verlief op sal wees.   Trou skryfbehoefte ontwerper, Rabbitstrail het hierdie oulike welkom plakkaat ontwerp as inspirasie.  Daar is soveel oulike welkom plakkate wat jy kry vir jou troue.  Hierdie plakkaat kan jy by jou seremonie of onthaal opsit om jou gaste te laat weet dat hul wel by die regte paartjie se troue is.   Ons is mal oor die wapen gevoel van die welkom plakkaat.  Die wapen het ʼn pragtige wit blomme kroon op en het die paartjie se voorletters op.  Hierdie is so ʼn oulike idee en ons is mal oor die kleurskakerings.

Welcome to our Wedding Board

Artikel Krediet: