Gratis: Strooimeisie kaartjie

Sal jy my Strooimeisie wees?  Dit is ‘n vraag wat baie toekomstige bruide nog gaan vrae aan hulle vriendinne wat hulle graag as strooimeisie wil hê.   Something Gold Designs het die oulikste toevou kaartjie ontwerp wat jy gratis kan aflaai en laat druk op ‘n A4 karton papier, uitknip en ‘n mooi boodskap skryf aan jou spesiale vriendinne wat jy graag as strooimeisie wil hê.


LAAI AF:

NAAM:

E-POS ADRES:


Artikel Krediet:

Ontwerp: Something Gold Designs