Vetplant Inspirasie trou uitnodiging

vetplant-geinspireerde-trou-uitnodiging_0001


Vetplante is ‘n baie gewilde element by troues en Selmarie Slot Creative het ‘n baie oulike skryfbehoefte stel ontwerp.  Helder groen vetplant geïnspireerde trou uitnodiging, vir die bruidspaar wat ‘n simplistiese, botaniese gevoel soek.  Die wit en groen kontrasteer mooi met die bruin koevert.


vetplant-geinspireerde-trou-uitnodiging_0002 vetplant-geinspireerde-trou-uitnodiging_0003 vetplant-geinspireerde-trou-uitnodiging_0004 vetplant-geinspireerde-trou-uitnodiging_0005