Charl & Surita se troue in Bloemfontein

Die Vrystaat het ‘n hele paar versteekte skatte en ons sien vandag met Charl en Surita se troue een van die skatte.

Wat die troue vir ons by Mooi Troues laat uitstaan het was die dekor van die venue.  A+ vir kreatiwiteit.  Troulantytjies het die manne se kentekens, gaste se naam bordjies en dames se hempies gemaak. Word geïnspireer deur die troue en laat jou troue ook die gesels van die dorp is maande na jul groot dag.

urita & Charl Mooi troues_0002 urita & Charl Mooi troues_0004urita & Charl Mooi troues_0040 urita & Charl Mooi troues_0041 urita & Charl Mooi troues_0042 urita & Charl Mooi troues_0043 urita & Charl Mooi troues_0044 urita & Charl Mooi troues_0045 urita & Charl Mooi troues_0046 urita & Charl Mooi troues_0047 urita & Charl Mooi troues_0005urita & Charl Mooi troues_0003 urita & Charl Mooi troues_0006 urita & Charl Mooi troues_0007 urita & Charl Mooi troues_0008 urita & Charl Mooi troues_0009 urita & Charl Mooi troues_0010 urita & Charl Mooi troues_0011 urita & Charl Mooi troues_0012 urita & Charl Mooi troues_0013


Hoe het jul die eerste keer ontmoet?

Ek het een naweek saam ‘n paar vriende in Bloemfontein gaan rugby kyk en soos dit gewoonlik gaan, word daar toe ‘n paar ekstra  vriende saamgenooi, waarvan Charl een was.  Ons klomp vriende het paar keer weer saam gekuier en Charl was elke keer deel hiervan.  Ons almal het een aand saam Tenpin Bowling gaan speel en hy het aangebied om my te kom oplaai al het ek die naaste van almal aan die Tenpin Bowling gebly het ek natuurlik ja gesê vir n geleentheid om hom beter te leer ken. Die res soos hulle sê, is geskiedenis.

Ons het net gekliek. Na my pa se skielike afsterwe in 2013 het dit gevoel of my hele lewe vir ‘n oomblik tot stilstand gekom het.  So kan ek met oortuiging se dat die Here vir Charl eenkant gehou het vir my vir die regte tyd, Sy tyd, hierdie tyd.  Met ‘n piekniek een koue naweek in Clarens voor die kaggel, het hy my amptelik gevra om sy meisie te wees.

Ons verhouding was meestal ‘n langafstand verhouding en  het sy uitdagings gehad, maar elke pot het sy deksel.


urita & Charl Mooi troues_0048 urita & Charl Mooi troues_0049 urita & Charl Mooi troues_0050 urita & Charl Mooi troues_0051 urita & Charl Mooi troues_0052 urita & Charl Mooi troues_0053


Hoe het julle verloof geraak?

Soos julle weet gaan alles nie altyd soos beplan nie… Die arme manne se senuwees is reeds so gedaan dat hul nie enige obstruksies nodig het nie.  Ons was vir ‘n langnaweek by Hartbeespoort dam. Charl het die hele idee gehad om my by die boonste punt waar die kabelkarretjie stop die groot vraag te vra.  Natuurlik was daar toe ‘n klompie mense daar bo en ons doen nie juis die “publieke” ding nie.  So hou die man maar eers sy asem bietjie op.  Die Sondag was ons net lekker rustig. Pasta, wyn en  natuurlik goeie geselskap. Ek was besig om alles reg te  sit vir ete en met die omdraai slag toe staan Charl op sy knieë met die ring. Sonder enige twyfel was my antwoord JA!  Nou is my beste vriend my man.

Die Here se hand was voorwaar nog al die pad te siening ons verhouding en nou ook in ons huwelik!


urita & Charl Mooi troues_0014 urita & Charl Mooi troues_0015 urita & Charl Mooi troues_0016 urita & Charl Mooi troues_0017 urita & Charl Mooi troues_0018urita & Charl Mooi troues_0019 urita & Charl Mooi troues_0020 urita & Charl Mooi troues_0021 bloemfontein troues urita & Charl Mooi troues_0023 urita & Charl Mooi troues_0024 urita & Charl Mooi troues_0025 bloemfontein troues urita & Charl Mooi troues_0027 urita & Charl Mooi troues_0028bloemfontein troues bloemfontein troues urita & Charl Mooi troues_0030 urita & Charl Mooi troues_0031 bloemfontein troues bloemfontein troues urita & Charl Mooi troues_0034 bloemfontein troues bloemfontein troues bloemfontein troues bloemfontein troues urita & Charl Mooi troues_0039


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee? 

Kommunikasie – kommunikeer met mekaar en moet nooit  kwaad gaan slaap nie en onthou om saam te lag en te droom.


bloemfontein troues urita & Charl Mooi troues_0056urita & Charl Mooi troues_0057 urita & Charl Mooi troues_0058 urita & Charl Mooi troues_0059 urita & Charl Mooi troues_0060 urita & Charl Mooi troues_0061 urita & Charl Mooi troues_0062 urita & Charl Mooi troues_0063 urita & Charl Mooi troues_0064 urita & Charl Mooi troues_0065 bloemfontein troues urita & Charl Mooi troues_0067 urita & Charl Mooi troues_0068 urita & Charl Mooi troues_0069
urita & Charl Mooi troues_0071 bloemfontein troues urita & Charl Mooi troues_0073 urita & Charl Mooi troues_0074 urita & Charl Mooi troues_0075 urita & Charl Mooi troues_0076 urita & Charl Mooi troues_0077 urita & Charl Mooi troues_0078 bloemfontein troues urita & Charl Mooi troues_0080 urita & Charl Mooi troues_0081 urita & Charl Mooi troues_0082

Diensverskaffers: