Abri & Anri se verlowing fotosessie

Dominique van Hello Love Photography is nou al ‘n bekende naam hier by Mooi Troues en ons deel graag vandag die mooi verlowing foto sessie van Abri en Anri met julle. Nou toe nou, gaan kyk na die foto’s en lees die oulike paartjie se liefdes verhaal.

Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0001Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0002 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0003 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0004 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0005


Hoe het julle die eerste keer ontmoet? 

Ons was 2 jaar saam op skool en Abri was dolverlief, maar ek wou niks weet van kêrels nie. Dit was eers toe ons albei na Hoërskool in Potchefstroom was vir studies, wat hy my weer vir die eerste keer na 4 jaar raakgeloop het. Maar kuier was toe taboe, omdat Abri in ‘n verhouding was – dus wou ek weereens niks van hom weet nie.

Nog ‘n jaar is verby en hy kontak my toe weer – en hierdie keer was ons albei vry met ‘n vonkel in die oog en so het ons paadjie saam begin.


Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0006 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0007 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0008 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0009 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0010 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0011


Hoe het julle verloof geraak? 

Ons was met vakansie in Durban tydens Desember 2014. Abri wou my graag vir ‘n uitstappie na ‘n leeupark neem (sy plan was om die vraag daar te vra), maar groot was ons teleurstelling toe ons eers sien in watter slegte toestand die park verkeer.  Oppad terug huis toe, draai ons vir ou laas by ‘n “African Bird of Prey Sanctuary” in. Ek was besig om die arende te bewonder, toe Abri op sy knie afgaan. Al wat ek kon uitkry was: “Die ring is HUGE!” Maar natuurlik het ek daarna in trane uitgebars en JA gesê.


Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0012 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0013 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0014 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0015 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0016 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0017


Wanneer beplan julle om te trou? 

16 Januarie 2016


Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0018 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0019 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0020 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0021 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0022 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0023 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0024 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0025 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0026 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0027 Anri & Abri se verlowing op Mooi Troues_0028

Diensverskaffers