Savanah & Johan se prag troue

Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0001 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0002


Vakansie romanse is geneig om na iets meer te lei as net romanse en lang afstand verhoudings is ook baie moeilik vir sommige, maar hier het Johan en Savannah alles verkeerd bewys.


Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0003 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0004 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0005 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0006 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0007 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0008 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0009


Hoe het julle ontmoet?

Ek het in Suid-Afrika kom kuier van die V.S.A af, en het by my neef gebly in Durban, ons het een aand uit gegaan na ‘n plaaslike watergat, en ek het Johan oorkant die kamer gesien, en gapend vir my neef gesê “Asseblief sê vir my jy ken hom?” , snaaks genoeg het hy hom geken, want hulle het vir dieselfde rugby span gespeel, so hy het ons voorgestel. Ek moes 2 dae later terugkeer VSA toe maar het geweet daar was iets spesiaals en anders as ooit tevore , so ek het my vlug 1 week uitgestel om te sien waar dinge sal gaan, en kyk waar is ons vandag.


Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0010 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0011


Hoe het jul verloof geraak?

Savannah het die 20ste April vanaf die V.S.A gearriveer, ek het vir haar gesê ons het ‘n 21ste verjaarsdag in Dundee gehad, die naweek van die 25ste April, so Vrydag kom en ek sê vir haar ons moet vroeër gaan want ek moet iets vir my ma gaan aflaai by iNsingizi Lodge op pad Dundee toe. Min wetend dat ek georganiseer het dat in ‘n lapa wat op ‘n dam uitkyk opgestel was met roos blare, sjampanje ens. Ons het daar gearriveer en Savannah het die gedoente gesien en gesê “Wow kyk hoe romanties is dit! Ek wonder vir wie dit is?” en toe sy omdraai was ek op die knie en gevra of sy my die gelukkigste man op aarde sal maak, ons het toe die aand daar deurgebring.


Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0012 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0013 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0014 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0015 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0016 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0017


Hoe lank was jul saam voordat jul getrou het?

Ons was saam gewees vir 3 en ‘n half jaar, en het lang afstand tussen S.A en V.S.A gedoen vir helfte van daardie tyd.


Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0018 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0019 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0020 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0021 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0022 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0023 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0024 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0025 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0026 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0027 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0028 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0029 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0030


Advies wat jul aan ander paartjies wil gee?

Die huwelik gaan oor die vereniging van twee sielsgenote onder die seën van die Here. Jy word mekaar se belangrikste prioriteit en bo alles ondersteun mekaar in alles wat jul toepas. Wees goedgesind met begrip en moet nie onverdraagsaam teenoor mekaar se verskille wees nie. Tekortkominge in ‘n verhouding is wat dit so perfek maak. Mense sê elke persoon moet 50% te gee aan die verhouding – nie waar nie. Elke persoon moet 100% van hulself gee. Die belangrikste is vertoon die klein dingetjies- geniet jou lewe saam met jou beste vriend.


Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0031 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0032 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0033 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0034 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0035 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0036 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0037 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0038 Savanah en Johan se troue soos op Mooi Troues_0039


Diensverskffers: