Vandag deel ons met jul die eerste gestileerde fotosessie van 6. Die 6 spanne het ingeskryf vir ‘n Mooi Troues kompetisie. Ons deel die fotosessies met jul in geen spesifieke volg orde. Hoop jul word goed geïnspireerd deur die fotosessies propvol trou inspirasie.
Vertel ons van die fotosessie
Hierdie vrolike foto sessie wys helder somer blomme vir ‘n moderne blomme troudag. Die tema agter hierdie troue is een wat sal werk vir alle bruide wat ‘n indruk wil maak en ons was gek oor die verskillende teksture wat gebruik was. Vir hierdie blomme aanskou het ons gekies om te werk met ‘n kombinasie van sagte groen, room en pastel kleure met ‘n plof van koraal, pers, salamander en kanarie geel.
Diensverskaffers:
- Blomme, stilering en dekor: i do box
- Fotograaf: Michelle du Toit
- Skryfbehoeftes: Pretty in Stains
- Hare en Grimering: Skoonlief
- Trou Rok: Eve’s Bridal Wear
- Eetgerei: Bespoke Gift Registry