Woud geïnspireerde trou skryfbehoeftes stel

Forest inspired wedding stationery set

Vandag se Woud geïnspireerde trou skryfbehoeftes stel is iets vanuit ‘n sprokies verhaal.  Emmerentia van Oh Yay het hierdie pragtige stel skryfbehoeftes ontwerp en sal definitief ‘n inspirasie vir natuur en kuns liefhebbers wees.  Ons is mal oor die kunstige ontwerp van die trou skryfbehoeftes stel.  Dit het daardie waterverf gevoel wat deurkom en die sierskrif gee dit ‘n elegante gevoel.  Hierdie stel is perfek vir paartjies wat opsoek is na iets wat elemente van die natuur het.

Woud geïnspireerde trou skryfbehoeftes  Forest inspired wedding stationery set Woud geïnspireerde trou skryfbehoeftes Forest inspired wedding stationery set Woud geïnspireerde trou skryfbehoeftes

Artikel Krediet: