Pieter & Gisela se Karoo plaas troue

Pieter vertel vir ons hoe hy vir Gisela ontmoet het en hoe hul op trou gekom het.  Ons hou baie van die plaas gevoel wat die gehekelde “doilies” op die tafel bring en “Gumboots” waarmee die paartjie so braaf op hul trou dag in ‘n modderige plas water gaan staan het.  Geniet die Karoo plaas troue se foto’s hieronder.

Karoo plaas troueKaroo plaas troue2 Karoo plaas troue Karoo plaas troue Karoo plaas troue Karoo plaas troue


Hoe het julle ontmoet?

Ek het Gisela die eerste keer op ‘n partytjie raak gesien en besluit ek is nou klaar met die enkel-lopende lewe,dis tyd vir ‘n vaste meisie.


Karoo plaas troue Karoo plaas troue Karoo plaas troue Karoo plaas troue


Hoe het julle verloof geraak?

Op 24 Junie 2014 het ek, Gisela met ‘n brief gevra om my vrou te word, nadat ek haar eers moes oorreed om die pakkie oop te maak, voordat sy gaan slaap.


Karoo plaas troue Karoo plaas troue Karoo plaas troue Karoo plaas troue Karoo plaas troue Karoo plaas troue Karoo plaas troue


Advies wat jul aan ander paartjies kan gee?

Ons raad aan ander paartjies is om elke oomblik te geniet,die feesvieringe is in ‘n oogwink verby.


Karoo plaas troue Karoo plaas troue Karoo plaas troue Karoo plaas troue Karoo plaas troue Karoo plaas troue

Diensverskaffers: