Luis & Jeanine se elegante troue

Die oomblik toe Luis die mooi Suid Afrikaanse meisie ontmoet het hy groot planne. Nie lank daarna maak die aantreklike spanjaard Suid Afrika sy tuiste om by die vrou van sy drome te wees. Terwyl die son sak oor die Zambezi met seekoeie en olifante as getuies vra hy Jeanine die groot vraag. Jeanine lyk sprokiesmooi op hul troudag toe sy by die seremonie aankom. Luis het voorwaar vir hom ‘n  mooi Afrika blom gepluk.  Hulle aanvaar mekaar volkome en het mekaar lief sonder om hulle te veel aan tradissies te steur.  Ons hou veral van hul  ideë om ‘n “Day After” fotosessies te neem.  ‘n Mens se troudag gaan so gou vir verby en dis die ideale geleentheid vir ‘n bruid om nog een keer haar droomrok aan te trek.


Mooi Troues_0064Mooi Troues_0065 Mooi Troues_0067 Mooi Troues_0068 Mooi Troues_0069Mooi Troues_0070


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Luis en ek het mekaar by ‘n sokker wedstryd tydens die 2010 Sokker Wêreld Beker in Suid-Afrika ontmoet. Luis se hy het onmiddelik geweet ek was die vrou vir hom, en ek was baie opgewonde oor die aantreklike Spanjaard met sy mooi aksent. Nie lank daarna nie het Luis Suid-Afrika sy nuwe tuiste gemaak en ek ‘n Real Madrid ondersteuner.


Mooi Troues_0071 Mooi Troues_0072 Mooi Troues_0073


Hoe het julle verloof geraak?

Luis het my verras en na Victoria Falls geneem waar hy my die groot vraag gevra het. Later het ons gesit en kyk hoe sak die son oor die Zambezi terwyl die seekoeie en olifante ons geselskap gehou het.


Mooi Troues_0074 Mooi Troues_0075 Mooi Troues_0076Mooi Troues_0077Mooi Troues_0078 Mooi Troues_0079


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

Beplan die troue wat julle graag wil he, en moenie te veel bekommer oor tradisie en verwagtinge nie. Moenie dat Pinterest jou oorweldig nie en onthou dat jy met die liefde van jou lewe gaan trou!

Op julle troudag, omring julle met julle naaste familie en vriende, haal diep asem en geniet elke oomblik.

Oorweeg ‘n “day after” fotosessie. Dit maak jou troudag sommer net langer, en gee jou ‘n kans om jou droom rok nog een keer te dra.


Mooi Troues_0080 Mooi Troues_0081 Mooi Troues_0082 Mooi Troues_0083 Mooi Troues_0084 Mooi Troues_0085 Mooi Troues_0086 Mooi Troues_0087 Mooi Troues_0088 Mooi Troues_0089 Mooi Troues_0090 Mooi Troues_0091 Mooi Troues_0092 Mooi Troues_0093 Mooi Troues_0094 Mooi Troues_0095 Mooi Troues_0096 Mooi Troues_0097 Mooi Troues_0098 Mooi Troues_0099 Mooi Troues_0100


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

Net so bietjie meer as 5 jaar.


Mooi Troues_0101 Mooi Troues_0102 Mooi Troues_0103 Mooi Troues_0104 Mooi Troues_0105 Mooi Troues_0106 Mooi Troues_0107 Mooi Troues_0108 Mooi Troues_0109 Mooi Troues_0110 Mooi Troues_0111 Mooi Troues_0112 Mooi Troues_0113 Mooi Troues_0114 Mooi Troues_0115 Mooi Troues_0117 Mooi Troues_0118 Mooi Troues_0119 Mooi Troues_0120 Mooi Troues_0121 Mooi Troues_0122 Mooi Troues_0123 Mooi Troues_0124 Mooi Troues_0125 Mooi Troues_0126 Mooi Troues_0127 Mooi Troues_0128 Mooi Troues_0129 Mooi Troues_0130 Mooi Troues_0131 Mooi Troues_0132 Mooi Troues_0133 Mooi Troues_0134


Diensverskaffers: