Geoff & Chantal se romantiese trou dag

Chantal en Geoff was baie lank saam voordat hul getrou het, want Chantal sê sy het vir Geoff wag om haar te vra…. Die element van Krismis rose het ook die paartjie se troue ‘n vreeslike romantiese gevoel gegee en was perfek vir ‘n Desember troue. Chantal sê die onthaal se blomme was besonderse en die blomme rangskikking voor my die Kapel waar sy haar Bruidegom ontmoet het, het absoluut haar asem weg geslaan.

Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0002 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0003 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0004 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0005 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0006 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0007


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ons het in 1995 ontmoet toe ons by dieselfde maatskappy gewerk het.  Maar ons het mekaar slegs nou en dan in die gange gesien.  Geoff het my altyd probeer groet, maar in daardie dae was ek te skaam om iets te sê!  Dit was slegs ‘n paar maande later, toe ek by ‘n ander maatskappy gaan werk het, dat hy my bel om my te nooi vir drankies.  Dit was die begin van ons liefdes verhaal en ons is nou al amper 20 jaar saam!


Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0008 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0009 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0010


Hoe het julle verloof geraak?

Geoff het my gevra om te trou op 21ste Junie 2013.

Aangesien ons al baie lank saam is, het ek hom al ontelbare keer gevra oor wanneer hy met my sal trou!  Selfs al is ek nie heeltemal tradisioneel nie, wou ek tog hê die vraag moes van hom af kom.  Geoff is nou nie juis vreeslik romanties nie (hy sal dit teen stry), maar ons gaan pizza eet op ‘n gewone Vrydag aand…. en toe uit die bloute, kom die vraag.  Dit was totaal onverwags en ek glo nie eers Geoff het dit beplan nie!


Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0011 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0012 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0013 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0014 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0015


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

Ons was al 19 jaar saam!!


Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0016 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0017 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0018Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0019 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0020 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0021 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0022 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0023 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0024 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0025 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0026 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0027 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0028 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0029 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0030 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0031 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0032


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

Ek gaan nie lieg nie.  Beplanning van ‘n troue klink baie opwindend, maar dit kan baie stresvol wees.  As jy dit kan bekostig, stel ‘n trou koördineerder aan.  Ons het die besluit geneem om nie die familie in die beplanning betrokke te maak nie.  Geoff se ma het aangebied om die blomme te doen, maar ons wou hê sy moes ontspan en die dag geniet.  Die dag gaan so vinnig verby.  Geniet dit en probeer om elke oomblik te absorbeer!


Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0033 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0034 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0035 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0037 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0038 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0039 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0040 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0041 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0042Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0043 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0044 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0045 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0046 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0047 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0049 Wedding in Cape Town - mooitroues.co.za_0050

Klik hier vir meer diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: