Duane & Janita se troue

Duane gee die beste raad aan paartjies, veral bruidegomme wat op trou staan. Lees Duane se raad en neem dit in.


Die Akker Wedding

Duane en Janita se troue soos op www.mooitroues.co.za_0001 Duane en Janita se troue soos op www.mooitroues.co.za_0002 Duane en Janita se troue soos op www.mooitroues.co.za_0003 Duane en Janita se troue soos op www.mooitroues.co.za_0004 Duane en Janita se troue soos op www.mooitroues.co.za_0005 Duane en Janita se troue soos op www.mooitroues.co.za_0006


Hoe het julle die eerste keer ontmoet?

Ons ouers is al lank familie vriende. Janita was die mooiste mens wat ek nog ooit gesien het en toe die tyd reg was, het ek haar gevra om my meisie te wees.


Duane en Janita se troue soos op www.mooitroues.co.za_0007 Duane en Janita se troue soos op www.mooitroues.co.za_0008 Die Akker Wedding Die Akker Wedding Die Akker Wedding Die Akker Wedding Die Akker Wedding


Hoe het julle verloof geraak?

Ons is vir ‘n naweek na Sycamore Avenue in die Midlands Meander toe, waar ons in ‘n boomhuis gebly het. Ek het die heeldag met die ring in my broeksak rondgeloop, want ek was bang dat Janita op hom afkom voor my groot plan ontvou het. Ek het die eienaars lank voor die tyd laat weet wat my planne was en hulle het tydens aandete stilletjies weggeglip om roosblare, kerse en sjampanje in die boomhuis te gaan sit. Na ete het ek Janita opgelei na ons huisie toe en toe sy die deur oopmaak het ek op my knie gegaan…


Die Akker Wedding Die Akker Wedding Die Akker Wedding Die Akker Wedding Die Akker Wedding


Hoe lank was julle saam voor jul getrou het?

Ons was amper sewe jaar saam toe ons getrou het.


Die Akker Wedding Die Akker Wedding Die Akker Wedding Die Akker Wedding Die Akker Wedding Die Akker Wedding


Advies wat julle aan ander paartjies kan gee?

Neem als in op jul troudag. Dit is ongelooflik hoe vinnig die dag verby gaan en ‘n mens kort die geleentheid om as buitestander te kyk na hoe pragtig die dag verloop. Fokus op die klein dinge, hoe jou nuwe vrou ruik tydens julle eerste dans, haar gesig wanneer sy by die kerk instap en hoe jou hande bewe wanneer jy haar ring aansit. Dít is die tipe detail wat mens wil onthou vir die res van jou lewe.


Die Akker Wedding Die Akker Wedding Die Akker Wedding Die Akker Wedding Die Akker Wedding Die Akker Wedding Die Akker Wedding Duane en Janita se troue soos op www.mooitroues.co.za_0033 Duane en Janita se troue soos op www.mooitroues.co.za_0034 Duane en Janita se troue soos op www.mooitroues.co.za_0035 Duane en Janita se troue soos op www.mooitroues.co.za_0036 Duane en Janita se troue soos op www.mooitroues.co.za_0037 Duane en Janita se troue soos op www.mooitroues.co.za_0038 Duane en Janita se troue soos op www.mooitroues.co.za_0039 Duane en Janita se troue soos op www.mooitroues.co.za_0040 Duane en Janita se troue soos op www.mooitroues.co.za_0041 Die Akker Wedding Die Akker Wedding Die Akker Wedding Die Akker Wedding Die Akker Wedding


Diensverskaffers: