Duane & Gia se Mouille Punt verlowing fotos

Duane en Gia is hoërskool liefdes. Hul het in Graad 11 ontmoet nadat Duane vanaf Port Elizabeth na Kaapstad getrek het.  Dié twee het met die eerste oogopslag verlief geraak.

Duane en Gia was met vakansie in die Portugeuse Eilande. Hul het na ‘n Prime Circle konsert gegaan op die Rock the Miller seilboot.  Terwyl Gia se gunsteling Prime Circle liedjie speel by die konsert het Duane die groot vraag gevra.

Matthew Carr Photography het Duane en Gia se verlowingsfotosessie afgeneem op die Promenade in Mouille Punt.  Dit was ‘n lieflike herfsmiddag en die sonsondergang het gehelp om die mooiste foto’s te kry, veral met Leeukop in die agtergrond.  Daarna het hul die fotosessie afgesluit in die V&A Waterfont.

Mouille Point engagement photosMouille Point engagement photos Mouille Point engagement photos Mouille Point engagement photos DMouille Point engagement photos Mouille Point engagement photos Mouille DMouille Point engagement photos Mouille Point engagement photos Mouille Point engagement photos Mouille Point engagement photos Duane and Gia soos gesien op Mooi Troues_0013

Klik hier vir diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids. Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ‘n internet konneksie het en ‘n toestel wat gekonnekteer is tot ‘n aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ‘n rekenaar. Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag. Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer? Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: