Henri & Coral se plaastroue

Coral en Henri se kleurskema vir hul plaastroue het uit skakerings van witte en groene bestaan, wat baie neutraal en sag is, maar pragtig gelyk het.

Henri het Coral gevra om te trou op Vrouedag in 2013 terwyl die paartjie op die strand gestap het met ‘n crème soda en roomys terwyl en hul voete in die sand ingedruk het. Na 7 jaar het die paartjie die pad na hulle troue toe gevind. Die spesiaalste deel van hulle troue was om al hulle familie en vriende by hulle te kon hê in een kamer en ook om die nuwe Meneer en Mevrou Le Roux te word.

groenrivier function centre Cgroenrivier function centre groenrivier function centre groenrivier function centre Cgroenrivier function centre groenrivier function centre groenrivier function centre groenrivier function centre groenrivier function centre groenrivier function centre groenrivier function centre3 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0014 Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0015 groenrivier function centre width= Cgroenrivier function centre groenrivier function centre groenrivier function centre groenrivier function centre groenrivier function centre groenrivier function centre groenrivier function centre groenrivier function centre Coral & Henri se Troue soos op www.mooitroues.co.za_0025 groenrivier function centre groenrivier function centre groenrivier function centre

Klik hier vir meer diensverskaffers