Koningsblou & Goud Stileerde Inspirasie

As baie hou van koningsblou en goud, sal jy vandag se gestileerde fotosessie baie geniet. Sylvia van  Special Events  het vir ons die mooi gestileerde inspirasie bymekaar gesit vir jou troue. Dié inskrywing is tweede deel van ons vorige geel en grys fotosessie wat ook by die pragtige en baie natuurlike Slee Galery in Stellenbosch plaasgevind het.

Cinnamon Creations die skryfbehoeftes met ‘n wit en blou tema spesiaal vir die fotosessie ontwerp en ons dink dit skep ‘n baie mooi gevoel saam met die hele kombinasie van kleure en teksture. Die windpomp op die tafel gee ook daardie lekker plaas gevoel aan die gestileerde fotosessie en werk baie mooi met die res van die tafel se elemente soos die mooi patroon bordjies en die goue borde op die tafel. Die outydse potjies en kershouers is goedjies wat baie van ons in die huis hê en van ons oumas kry. Dit kan jy ook nou by jou trou dekor implementeer en jou troue net so mooi maak soos dié gestileerde fotosessie. ‘n Ander element wat vir ons baie uitgestaan het op die tafel is die Perspex eetgerei, dit pas so mooi in by die hele tafel en gee ‘n moderne kontras.


Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0001Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0002 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0003 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0004 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0005 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0006 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0007 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0008 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0009 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0010 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0011 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0012 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0013 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0014 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0015 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0016 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0017 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0018 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0019 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0020 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0021 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0022 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0023 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0024 Special Events Pers Shoot soos op www.mooitroues.co.za_0025


Diensverskaffers: