Wen ‘n bruid sak

– KOMPETISIE GESLUIT –

 

I DO BOX


 KOMPETISIE


I DO BOX_0001

Drie gelukkige lesers kan elkeen ‘n oulike bruid sak wen met I Do Box. Dit is ‘n oulike lekker groot sak waar jy al jou ekstra goedjies kan insit vir jou trou dag.

I DO BOX_0003


VOLG DIE ONDERSTE STAPPE OM DEEL TE NEEM:



1. VOLG DIE ONDERSTE FACEBOOK BLADSYE:


     


2. DEEL DIE BLADSY MET JOU VRIENDE, MAKLIK, KLIEK OP DIE ‘SHARE’ KNOPPIE.


 

WEN


3. VUL DIE ONDERSTE VORM IN:


[wpgform id=’17189′]

I DO BOX_0002


TERMES EN VOORWAARDES:


  1. Jy moet al 3 stappe gevolg het om deel te wees van die kompetisie.
  2. Ons benodig jou naam, van en e-pos adres vir die kompetisie.