Marlize & Jacques se Paarl troue

_0659

Marlize en Jacques het by Ashanti Estate in die hartjie van die Boland, die Paarl, getrou. Die bekende troufotograaf, Moira West het dié paartjie se foto’s afgeneem.

Marlize se troudag was uiters spesiaal vir haar gewees, só dat sy kon nie wag om haar man voor die kansel te sien staan nie.  Marilize se ryker is sag en bestaan uit ‘n verskeindenheid pastel kleure – die rose trek onmiddellik jou aandag.

Dit is altyd lekker om te sien as paartjies hulself geniet op hulle troudag en lekker ontspanne is, soos dié twee.

Marlize se raad aan paartjies wat trou is die volgende: “Don’t sweat the small stuff. Dit is ‘n dag vir julle, oor julle en as gevolg van julle. Hou die dag soos wat julle dit wil hê en vergeet van die res.”

Hul troue in tien woorde opgesom: “Beste en spesiaalste afskop tot ons ‘vir ewig en altyd.’

_0618 _0619 _0620 _0621 _0622 _0623 _0624 _0625 _0626 _0627 _0628 _0629 _0630 _0631 _0632 _0633 _0634 _0635 _0636 _0637 _0638 _0639 _0640 _0641 _0642 _0643 _0644 _0645 _0646 _0647 _0648 _0649 _0650 _0651 _0652 _0653 _0654 _0655 _0656 _0657 _0658 _0659 _0660 _0661 _0662 _0663 _0664 _0665 _0666 _0667 _0668 _0669 _0670 _0671 _0672 _0673 _0674 _0675 _0676 _0677 _0678Diensverskaffers:

Fotograaf : Moira West | Blomme en Decor : ToNetss | Koek: Crafty Cake Company
Stationary: By Invitation Only | Make-up en hare: Iza Cloete | Venue en Catering: Ashanti
Trourok: Elegant Flair