Cahro & Andre se verlowing fotosessie

Wie sou nou kon raai dat Cahro, hals oor kop, verlief raak op haar vriendin se broer en nou ná 3 jaar amper op trou staan.  Cahro en André se liefde het in Hermanus begin vlam vat ná lekker lang naweke, vakansies en goeie tye.  André het besef dít is net die plek waar hy haar moet vra om vir die res van sy lewe saam met hom te spandeer.

Na ʼn lang stap roete teen die pragtige strande en ʼn swem deur die rivier na Grotto Beach is daar vonkelwyn geskink en ʼn heerlike piekniek ten volle geniet toe Cahro die groot “ja” antwoord gegee het op André se vraag.

Hul droom troue gaan by Sea Trader, teen die Weskus, plaasvind op 10 Januarie 2015.

“Ons gaan ure om dans saam met ons familie en vriende in ʼn weelderige onthaal area met baie kerslig en grappe.”

cp_0022

 

cp_0009 cp_0010 cp_0011 cp_0012 cp_0013 cp_0014 cp_0015 cp_0016 cp_0017 cp_0018 cp_0019 cp_0020 cp_0021cp_0023cp_0024cp_0025cp_0026cp_0027cp_0028cp_0029cp_0030

Klik hier vir diensverskaffers

Besoek Mooi Troues se aanlyn Trougids.  Hier sal jy betroubare diensverskaffers in Suid-Afrika vind vir jou troudag vanaf enige plek waar jy ʼn internet konneksie het en ʼn toestel wat gekonnekteer is tot ʼn aktiewe internet konneksie, wees dit jou slimfoon, skootrekenaar of ʼn rekenaar.  Ons het seker gemaak ons lys slegs betroubare diensverskaffers wat jy kan vertrou om hulle beste te gee vir jou troudag.  Indien jy nie vind waarvoor jy soek nie, kontak ons asseblief.

Is jy ‘n diensverskaffer wat op Mooi Troues wil adverteer?  Klik hier vir ons advertensie kostes.

Artikel Diensverskaffers: